WEN 'N VAKANSIE NA ZANZIBAR SAAM JUAN BOUCHER EN RAY DYLAN!

KOMPETISIE!
Wen 'n 4-aande paket na "AFRIKAANS IN ZANZIBAR" saam met Juan Boucher & Ray Dylan!
June 14 - 18, 2022
Kompetisie inskrywings einding op 27 Mei 2022 om middernag.
Trekking vind plaas LIVE op Facebook op 30 Mei 2022.
Hoe meer gereeld jy inskryf, hoe groter is jou kans om te wen. Na alles, as jy nie 'n kaartjie het nie, het jy nie 'n kans om te wen nie!
Besoek aponitravel.com vir inligting oor die toer-pakette en hoe jy kan wen!