TUKS Landbou Mans Vellie (Tan)
TUKS Landbou Mans Vellie (Tan)

TUKS Landbou Mans Vellie (Tan)

Regular price R 595.00 Sale price R 745.00

See size chart

TUKS Landbou Mans Vellies (Tan)

Available in Size UK 6 - UK 12

TUKS Landbou Vellie vir Mans is gemaak vir die Tuks landbou Gemeenskap.

Indien jy nie weet nie, vind by Tuks Landbou uit wat jou spesiale afslagkode is vir enige Vellie Boutique aankope.

Huidige studente (die toekomstige Boere), alma maters en vir die wat sommer net Tuks Landbou en Saai wil ondersteun.

Met Vellies aan jou voete is daar 'n gevoel van hoop vir die toekoms en as 'n organisasie, stap ons saam as 'n gemeenskap.

Hierdie is 'n nuwe produk by Vellie Boutique en indien ons nie jou size beskikbaar het nie, stuur dan asb. vir ons jou bestelling per epos aan shop@vellieboutique.co.za.

Ons sal dan terugvoer gee vir wanneer dit beskikbaar sal wees en betaling sal eers aan ons gemaak word wanneer die voorraad beskikbaar is.

 *indien dames hierin belangstel, bestel asb een size kleiner.

Specifications:

  • Handcrafted leather shoe.
  • Genuine cow premium leather.
  • Soft durable leather.
  • Maximum comfort.
  • Lightweight and breathable.
  • Ladies, please order one size smaller

Share this Product


More from this collection

Kids Shoes

US 4.5 5.5 6.5 7.5 8.5 9.5 10.5 11.5 12.5 13.5
UK 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13
Euro 20.5 21.5 23 24 25 27 28 29 31 32
mm 123 130 138 146 153 161 169 176 184 192

Ladies Shoe Sizes

US 5 5.5 6 7 7.5 8 9 10 11 12 13
UK 3 3.5 4 5 5.5 6 7 8 9 9.5 10
Euro 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45
mm 225 230 235 240 245 250 255 260 265 270 275

Mens Shoe Size

US 6 7 8 9 10 11 12 13
UK 5.5 6 7 8 9 10 11 12
Euro 39 40 41 42 43 44 45 46
mm 249 253 259 262 269 275 285 295