TUKS LandbouDames Vellie(tan) is die samesyn van handgemaakte leer Vellies wat lyk soos 'n Tekkie.
Geskik vir aktief wees, mooi lyk met die gevoel van plaas aan jou voete.
Indien jy nie weet nie, vind by Tuks Landbou uit wat jou spesiale afslagkode is vir enige Vellie Boutique aankope.
Hierdie is 'n baie nuwe produk by Vellie Boutique en indien ons nie jou size beskikbaar het nie, stuur asb vir ons jou bestelling per epos aan shop@vellieboutique.co.za.
Ons sal dan terugvoer gee van wanneer dit beskikbaar sal wees en betaling sal eers aan ons gemaak word wanneer die voorraad by ons beskikbaar is.